Coenie de Villiers South Africa

Biography

Coenie de Villiers is 'n Vrystater van geboorte. Hy studeer nagraads Kommunikasiekunde en Bemarking, maar van kindsbeen af is musiek vir hom 'n passie. Loopbaangewys bevind hy hom in die uitsaaiwese as omroeper, regisseur en programbestuurder by verskeie van die land se top radiostasies, as akademikus gee hy vir meer as 'n dekade klas in mediakunde, en was onder meer Kommunikasiebestuurder vir Anglo-American se gouddivisie. Hy het jarelange televisie-ervaring

Popular Songs

Discography