Thys Die Bosveldklong

Biography

NIKSDOEN is nie in Thys die Bosveldklong se aard nie. Dié man met sy sebravel-skoene en kakiekortbroek probeer gedurig aan nog maniere dink om die pot aan die prut te hou. Verlede jaar het hy ’n braaireeks bekendgestel en vanjaar wil hy gholftoere aanbied. Natuurlik sal hy tussendeur sing ook. ‘‘Ek het verlede jaar ophou rook en gewig verloor,’’ vertel Thys. ‘‘Ek het my lewenswyse verander en nou het ek baie meer energie om dinge aan te durf.’’

Popular Songs

Discography